Yeshua sê vir hulle: “Moet hom nie verbied nie, want daar is niemand wat ’n wonderwerk in My Karakter en Outoriteit (Naam) kan doen en dan gou van My kan kwaadpraat nie;