Markos 9:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat Hy Sy studentevolgelinge geleer en vir hulle gesê het: “Die Seun van die mens word oorgegee in die hande van die mense en hulle sal Hom doodmaak en nadat Hy doodgemaak is, sal Hy op die derde dag opstaan.”

Markos 9

Markos 9:27-36