Markos 8:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua het geweet en Hy sê vir hulle: “Waarom bespreek julle dit dat julle nie brood het nie? Begryp of verstaan julle nog steeds nie? Is julle verstand nog hard?

Markos 8

Markos 8:9-24