Markos 8:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In daardie dae, toe daar baie mense was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Yeshua Sy studentevolgelinge geroep en vir hulle gesê:

2. “Ek gee om vir hierdie mense, want hulle bly al drie dae by My en het niks om te eet nie

3. en as Ek hulle, sonder om te eet, huis toe stuur, sal hulle op die pad flou word, want sommige van hulle kom van ver af.”

Markos 8