Markos 7:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want julle verwerp die opdragte van God, maar behou die tradisies van mense: die seremoniële was van potte en bekers en baie ander dinge, dit doen julle.”

Markos 7

Markos 7:1-16