Markos 7:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Wanneer hulle van die markplein af kom, eet hulle nie as hulle nie seremonieel gewas het nie en daar is baie ander dinge wat hulle vir hulleself aangeneem het om te onderhou: die seremoniële was van bekers, potte, koperware en beddens.