Markos 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Hy het hulle beveel om niks op die pad saam te vat nie behalwe miskien net ’n staf; geen sak, geen brood en geen koper in hulle beursie nie,

Markos 6

Markos 6:6-15