Markos 6:55-56 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

55. en in daardie hele streek het hulle rondgehardloop en die wat siek was op beddens begin dra na die plek waar hulle gehoor het dat Hy is.

56. Waar Hy ook al ingegaan het in dorpe of stede, het hulle die wat siek was, op die strate neergesit en Hom gesmeek om, al was dit maar die bloulyn-soomtossel van Sy kleed, aan te raak en almal wat Hom aangeraak het, het gesond geword.

Markos 6