Markos 6:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hulle: “Gaan kyk hoeveel brode julle hier het.” Toe hulle gaan kyk het, kom hulle en sê: “Vyf brode en twee visse.”

Markos 6

Markos 6:34-47