Markos 6:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir haar met ’n eed belowe: “Net wat jy my vra, sal ek jou gee, tot en met die helfte van my koninkryk.”

Markos 6

Markos 6:19-32