Markos 6:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe dit Shabbat word, begin Hy om in die bymekaarkomplek te leer en baie wat Hom gehoor het, was verwonderd en sê: “Waar kry Hy hierdie dinge en watter wysheid is aan Hom gegee dat sulke wonderwerke deur Sy hande gedoen kan word?

Markos 6

Markos 6:1-10