Markos 5:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het weggegaan en in die gebied van die tien stede begin verkondig watter groot dinge Yeshua vir hom gedoen het en almal was verwonderd.

Markos 5

Markos 5:17-26