Markos 5:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het hulle toegelaat en die vuil geeste het uitgegaan, in die varke ingegaan en die trop het na ’n krans gehardloop en in die see geval en omtrent twee duisend het in die see verdrink.

Markos 5

Markos 5:5-14