Markos 4:31-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Dit is soos ’n mosterdsaad, wat die kleinste is van al die graansaad op die aarde

32. en wanneer dit gesaai is, groei dit en word groter as al die kruie en vorm groot takke sodat die voëls van die hemel onder sy skaduwee nes kan maak.”

33. Yeshua het met vergelykende stories soos hierdie met hulle gepraat, volgens wat hulle kon verstaan

34. en sonder vergelykende stories het Hy nie met hulle gepraat nie, maar afsonderlik het Hy alles vir Sy studentevolgelinge verduidelik.

Markos 4