Markos 4:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Yeshua sê vir hulle: “Aan julle is dit gegee om die geheime van die Koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, is alles in vergelykende storiesYes 6:9-10 herhaaldelik kyk en nie sien nie en herhaaldelik hoor en nie verstaan nie sodat hulle nie dalk omdraai na God toe en die sondes hulle vergewe word nie.”

Markos 4

Markos 4:7-15