Markos 3:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Niemand kan in die huis van ’n sterk man ingaan en sy waardevolle besittings roof as hy nie eers die sterk man vasbind nie en dan kan hy sy huis beroof.

Markos 3

Markos 3:26-35