Markos 3:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die leraars van die wet, wat van Yerushalayim af gekom het, het gesê: “Hy het Ba’al-Z’vuv in Hom,” en: “Deur die heerser van die demone dryf Hy die demone uit.”

Markos 3

Markos 3:13-25