Markos 2:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die studentevolgelinge van Yoganan en dié van die Fariseërs was besig om te vas en hulle kom en sê vir Hom: “Waarom vas die studentevolgelinge van Yoganan en dié van die Fariseërs, maar U studentevolgelinge vas nie?”

Markos 2

Markos 2:15-20