Markos 16:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat Hy opgestaan het, het Hy vroeg op die eerste dag van die week eerste aan Miryam van Migdala, uit wie Hy sewe demone gedryf het, verskyn.

Markos 16

Markos 16:6-14