Markos 15:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef het linne gekoop, Hom afgehaal, in die linne toegedraai en Hom neergelê in ’n graf wat uitgekap was in ’n rots en hy het ’n klip voor die opening van die graf gerol.

Markos 15

Markos 15:36-47