Markos 15:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en in die negende uur het Yeshua met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “Eil, Eil, l’mana sh’vakthani?” wat beteken: “My Magtige God, My Magtige God, waarom spaar U My nog (duur dit voort)?”

Markos 15

Markos 15:24-37