Markos 14:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die een wat Hom sou oorgee, het ’n teken met hulle afgespreek en gesê: “Die een wat ek sal soen, is Hy; gryp Hom en neem Hom onder bewaking weg.”

Markos 14

Markos 14:38-48