Markos 13:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is soos ’n man wat na die buiteland reis, wat sy huis agtergelaat en vir sy slawe outoriteit gegee het, vir elkeen sy werk en aan die deurwagter opdrag gegee het om waaksaam te wees.

Markos 13

Markos 13:31-37