Markos 12:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook nog een seun gehad, vir wie hy baie lief was en hom laaste na hulle toe gestuur en gesê: ‘Hulle sal skaam wees voor my seun.’

Markos 12

Markos 12:1-13