Markos 12:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Een van die leraars van die wet, wat nadergekom het en gehoor het wat hulle bespreek, sien dat Hy hulle goed geantwoord het en hy vra vir Hom: “Watter een is die eerste opdrag van almal?”

Markos 12

Markos 12:27-30