Markos 12:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Leermeester, Moshe het vir ons geskryf dat as iemand se broer doodgaan en ’n vrou agterlaat en geen seuns nalaat nie, moet sy broer sy vrou vat en seuns hê ter wille van sy broer.

Markos 12

Markos 12:11-24