Markos 12:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het egter hulle valsheid geken en vir hulle gesê: “Waarom toets julle My? Bring vir My ’n denarion dat Ek dit kan sien.”

Markos 12

Markos 12:8-22