Hulle het weer in Yerushalayim gekom en terwyl Hy in die tempel loop, kom die leierpriesters en die leraars van die wet en die oudstes na Hom toe