Markos 10:8-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. en hulle twee sal een vlees wees

9. Dit wat God dan so verenig het, mag geen mens skei nie.”

10. In die huis het Sy studentevolgelinge Hom weer oor hierdie saak gevra

11. en Hy sê vir hulle: “Wie van sy vrou skei en ’n ander trou, pleeg egbreuk1 Kor 7:10,11

12. en as ’n vrou haar man skei en aan ’n ander behoort, pleeg sy egbreuk.”

Markos 10