Markos 10:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Yeshua het hulle na Hom toe geroep en vir hulle gesê: “Julle is bewus daarvan dat die wat beskou word as heersers oor die nasies, oor hulle baasspeel en dat hulle groot manne outoriteit het oor hulle,

Markos 10

Markos 10:39-43