Markos 10:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua het na hom gekyk en was lief vir hom en sê vir hom: “Een ding kom jy kort. Gaan verkoop alles wat jy het en gee dit aan die armes en jy sal ’n skat in die hemel hê; kom dan hier, neem die kruis op en volg My.”

Markos 10

Markos 10:16-26