Mal'akhi 2:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ware instruksie was in sy mond en partydigheid en onreg is nie op sy lippe gevind nie; hy het in vrede en opregtheid saam met My geloop en hy het baie mense teruggedraai van onregverdigheid af,

Mal'akhi 2

Mal'akhi 2:1-11