Mal'akhi 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Nou, hierdie opdrag is vir julle, o priesters:

2. as julle nie luister en doen nie en as julle dit nie ernstig opneem om eer aan My Naam (Karakter en Outoriteit) te gee nie,” sê יהוה-Tzva’ot, “dan sal Ek die vloek onder julle stuur en julle seëninge vervloek en inderdaad, Ek het dit alreeds vervloek omdat julle dit nie ernstig opneem nie.

Mal'akhi 2