Ek sê vir julle in waarheid: daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die Koninkryk van God gesien het nie.”