Luka 9:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yeshua roep die twaalf en gee aan hulle krag en outoriteit oor al die demone en siektes om die siektes gesond te maak

2. en Hy het hulle uitgestuur om die Koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak

Luka 9