Luka 6:39-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Hy het vir hulle ’n vergelykende storie vertel: “Is dit moontlik vir ’n blinde om ’n blinde te lei? Sal albei van hulle nie in ’n sloot val nie?Mat 5:48

40. Daar is nie ’n studentevolgeling groter as sy leermeester nie. Elkeen wat volmaak gemaak is, sal soos sy leermeester wees.

41. Hoekom merk jy die splinter op in die oog van jou broer, maar die balk in jou eie oog, is nie vir jou duidelik nie?

Luka 6