Luka 6:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord hulle en sê: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy honger was nie, hy en die wat by hom was,

Luka 6

Luka 6:1-11