Luka 6:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee julle wat versadig is, want julle sal honger ly. Wee julle wat nou lag, want julle sal treur en huil.

Luka 6

Luka 6:20-33