Luka 4:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Almal het daartoe getuig en was verwonderd oor die woorde van onverdiende guns wat uit Sy mond kom en hulle sê: “Is Hy nie die seun van Yosef nie?”

23. Yeshua sê vir hulle: “Julle sal sonder twyfel vir My hierdie idioom aanhaal: ‘Geneesheer, genees Uself!’ Alles wat ons hoor wat U in K’far-Nagum gedoen het, doen dit hier in U tuisdorp ook.”

24. Hy sê ook: “Dit is waar, Ek sê vir julle, geen profeet is aanvaar in sy tuisdorp nie,

Luka 4