Luka 4:10-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. want daar is geskrywe: ‘Hy sal Sy engele bevel gee aangaande U om U te beskerm;Ps 91:11-12

11. hulle sal U op die hande dra sodat U nie U voet teen ’n klip stamp nie’.”Deut 6:16

12. Yeshua antwoord en sê vir hom: “Dit is gesê: ‘Jy mag יהוה, jou God, nie toets nie’.”

13. Toe die teëstander klaar was met al sy versoekings, het hy van Sy Teenwoordigheid af weggegaan vir ’n tyd.

Luka 4