Luka 23:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Dit was gewoonte om een man vir hulle op die fees vry te laat.

18. Die hele skare skree egter saam en sê: “Vat Hom weg en laat Bar-Abba vir ons vry!”

19. Hy is in die tronk gegooi oor ’n sekere opstand wat in die stad gebeur het en vir ’n moord.

Luka 23