Luka 22:69-71 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

69. Van nou af aan sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van Die Krag (HaG’vurah) van God,”

70. Hulle vra almal: “Is U daarom die Seun van God?” Yeshua sê vir hulle: “Julle sê self אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees.”

71. Hulle het gesê: “Hoekom het ons nog getuies nodig, want ons het dit self uit Sy mond gehoor.”

Luka 22