Luka 22:64-66 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

64. in Sy gesig geslaan en gesê: “Profeteer wie dit is wat U geslaan het.”

65. Hulle het ook baie ander bose dinge teen Hom gesê.

66. Toe die dag breek, het die oudstes van die volk, die leierpriesters en die leraars van die wet vergader en Hom na die plek van hulle Raad gebring

Luka 22