Luka 22:57-59 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

57. Hy het dit ontken en gesê: “Vrou, ek ken Hom nie.”

58. Kort daarna sien ’n ander een hom en sê: “Jy is ook een van hulle.” Kefa antwoord egter: “Ek is nie.”

59. Ná ongeveer ’n uur het ’n ander een daaroor gestry en gesê: “Sekerlik, hierdie man was ook saam met Hom, want hy is ook van die Galil.”

Luka 22