Luka 22:20-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Net so ook vir die beker ná die ete sê Hy: “Hierdie beker is

21. Nogtans, let op, die hand van hom wat My uitlewer, is aan tafel.

22. Die Seun van die mens gaan wél, soos wat bepaal is, oorgelewer word; tóg, wee daardie man deur wie Hy oorgelewer word!”

23. Toe begin hulle onder mekaar vra; wie van hulle kon tog beplan om dit te doen,

24. maar daar het ook ’n bakleiery onder hulle ontstaan oor wie van hulle as groot beskou word.

Luka 22