Luka 20:32-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Ten laaste het die vrou ook gesterf.

33. In die opstanding dan, wie van hulle se vrou sal sy wees aangesien al sewe met haar getrou het?”

34. Yeshua sê vir hulle: “Die seuns van hierdie wêreld vat vrou en vrouens word vir mans gegee,

35. maar die wat waardig geag word vir daardie wêreld en vir die opstanding uit die dood, vat nie dan vrou nie en vrouens is nie vir mans nie,

Luka 20