Luka 19:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Zakkai het opgestaan en vir Yeshua gesê: “My Meester, let op, die helfte van my besittings gee ek vir die armes en aan elkeen van wie ek iets gevat het, gee ek dit vierdubbel terug.”

Luka 19

Luka 19:3-11