Luka 17:34-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Ek sê vir julle: ‘In daardie nag sal daar twee op een bed wees; die een sal weggevoer word en die ander een sal gelos word.

35. Twee vroue sal saam maal; die een sal weggevoer word en die ander een gelos word.

36. Twee sal op die landery wees; die een sal weggevoer word en die ander een gelos word’.”

Luka 17