26. Meer nog, daar is tussen ons en julle ’n groot gaping vasgestel sodat die wat hiervandaan wil oorgaan na julle, nie kan nie en die wat dáár is, nie na ons kan oorkom nie.’
27. Hy sê vir hom: ‘Dan smeek ek van u my vader, om hom na my vader se huis te stuur,
28. want ek het vyf broers, om hulle dringend te waarsku sodat hulle nie ook in hierdie plek van marteling kom nie.’