Luka 15:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die belastinggaarders en sondaars het na Hom toe gekom om na Hom te luister.

2. Die Fariseërs en die leraars van die wet het gekla en gesê: “Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle.”

3. Yeshua vertel vir hulle hierdie vergelykende storie:

Luka 15